11 December: Seisoen 3
Episode 11

Lottoland besoek Mission Vale Care Centre in Port Elizabeth en saam met die bekende Early B maak hulle ‘n verskil in sy tuisdorp.

Inskrywings vir Seisoen 4 is nou oop!

Ken jy ’n behoeftige organisasie of individu wat ’n verskil maak, ander inspireer en hulp nodig het? Benoem hulle vir Dankie, Lottoland, Seisoen 4!

Feature_Image_960x640.jpg

Waaroor gaan Dankie Lottoland?

Dankie Lottoland is ‘n program op KYKNET waar Lottoland Suid Afrikaners se wense vervul. Die doel van Dankie, Lottoland is om hulpbehoewende indiwidue en liefdadigheidsorganisasies te identifiseer, sodat Lottoland Suid Afrika kan ingryp, moue oprol en hul ondersteun en bystaan.

 

“Ons wil ‘n verskil maak in die lewens van Suid Afrikaners. Ons nasie is honger en ons wil help!”

—Maryke Haywood, Bemarkings Hoof, Lottoland Suid-Afrika.

Video_Image_FINAL.jpeg